deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Stille waters, giftige grond Immanuel 5 April 2025 541 gesien 0 Komentare 0hou van Oumens tyd van geroesemoes is vir ewig stil alle nou gebeure is gou vergete vroeg opstaan is onnodig seer moeë oë vra wat is dit nou verleë oë sê ek kan en wil nie in dése lewe leef nie © Koos Elsum Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende