Jongste aktiwiteit:

perplexia

hierdie staat waarin ons leef
die staat van ontmensende inperkings
waartydens owerhede onwettige eise stel
onwettige inperkings op organisasies
en besighede aanbring tot nadeel
van hierdie minderheids groepe
kan nie beter opgesom word
as ‘n aanhoudende staat
van verwarrende wette
en onsamehangende
optredes van die
owerheid

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed