Jongste aktiwiteit:

Kaalkoppe

blou lyne
oor die kaalkop
van die aarde
sit in ń noorde see.

op sy voet
broei eiers op tone
op geyste grond
in die suide.

terwyl karre met
biljoene rooi harte oor
swarte strate
weg ry met mense.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed