Jongste aktiwiteit:

Verpletter

motor wrakke lê
lepel en bo-op mekaar
langs main weg
almal plus minus
uitmekaar.

tussen roes vlek staal
deur splitter glas
agter dowwe plastiek
gluur boepens hiëna gulsig
na aasvoel kliente.

agter vrot bekleedings
die armes
verpletterd langs mekaar
met niks
tog trippel hul saam.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed