Jongste aktiwiteit:

Seer Verby

as jy wou
draai jou seer
na wat vreugde was
van die breek van pyn
na stille lekker
waar water spoel
oor vuur.

blus die brand
maak plek vir
nuwe geleerde lekker
verlos en vry
animato.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed