deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie Share: verwante: grond Die duif en die doop 17 November 2020 446 gesien 0 Komentare 0hou van siel . my siel is soos ‘n wiel wat wentel om ‘n as krinkend oor sy las . my siel sweef oor seë sien goed en sleg op al sy weë . ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende