Skelm-slim
Die orange geelgoud
van die son
speel-speel
in die watervoor
rakelings gestreel
soos ‘n hart
se skelm steel
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Die orange geelgoud
van die son
speel-speel
in die watervoor
rakelings gestreel
soos ‘n hart
se skelm steel
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.