‘n Tanka gedig
donderweer rammel
blitse hou ‘n dodedans
slaan en skok my hart
vervul met dankbetuiging
weer ‘n liglewe in my
© Roeline
Dodedans het baie betekenisse, een van hulle is dat die dans van die dood laat jou besef hoe broos is jou lewe.
Liglewe = afgelei van ligstrale (keer terug na weerligstrale en blitse…)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.