Skepping,
Die skilder gooi
kleur vorm op net,
wit, swart oop ruimte.
sonder grense op
die vaaddoek van die lewe.
uitstallings in
Donker
stoor kamers….
Helder
verligte studios….
duur geraam in glas
Niksseggings, onttasbaar
teen die lewens muur.
Die moeder stoot!
erkenning, geld, eie self
onherkend nikssegend,
skree die hoer kuns
koketerig vir aandag.
Die groot geheel lê
onarrogant, kyk na leë
gedigte, skilderye en strewes
verwarde wedvlug duiwe
sonder tuiste
of mielieput pryse.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.