Latest Activity:

Skommel Maats

wat is die nood
behoefte aan ń maat
van baba eerste staar
na eie formaat

die raak raak
begin met skoorsoekerige spel
ontwikkel in hol maaggevoel
waarvan ek niks verstaan

dan skiet en donder
hormone buite beheer
gevoel en denke
alles spring

na paar vet jare
slinger die droom
goor middernag maag
nou al hardloop passie

die passiebalie is leeg
dae verslyt in vrae
is dit die bestaan
vir sewentig jaar?

ons skommel deurdie dae
miskien weer wegspring
dit ek wil so graag
glo




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post