deur Tearlach vir Gedigte Share: Related: gemoed Maand van nuut begin (Silwer) 7 Junie 2023 441 views 0 Komentare 0likes susanna dogtertjie van smarte hoe sou jy geweet het sou jou ouers kon raai toe julle op pad was iewers in egipte wrede moordenaars gewapen tot die tand bestorm jul voertuig van beide kant en breek in dreigement op dreigement kies jul Christus of Susanna Susanna pleit: moet Hom nie versaak nie mamma en pappa as ek doodgaan is ek by Hom verslae en verpletter reis ouers in rou verder met Susanna se lykie wat nou verwese lê ‘n glimlag so koud ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next