Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 33)

vanoggend is dit warm waar ek sit op my duin dit kook behoorlik mis vog staan op uit strand waar my siel sweef oor rante vol fynbos plante sweef ek oor droë veld waar geen varswater is oor horison hang daar donker misbanke oor donker blou golwende see vol wit wind koppe my keel dors […]

Kruêlla de Wil jou feeks jy slaan met jou benerige tong hipnotiseer met jou kringetjies Disneyheks oë maak my dood tot in my lyf maar dan gryp ek my beiteltjie en beits my woorde spits en skerp bewerk my gees se weiding Shawshank Redemption deur wande van rede en verstand na ‘n fx-dimensie op ‘n […]

As jy nou daar op die klip sit en jy droom en dig op waste soort papier het ‘n camel man by hom? Vang jy seker vis – nog een moerse groot en die vrekste lelikste wie se baard jy ook in die rivier kan trim! (is dit vir binnelanders ‘n dis of gooi jy […]

Die nagwind die huil Eentonig om die hoeke Van die huise Deur donker nou stegies Bo-oor ou rommelmensies Wat bondeltjie trek Teen voorwinterkou Die nagslierte hang Aan die dorings van drade soos Winddans papiere se flenters Die maan haak hom vas Aan takke in bome Soos dooie herfsblare As die sonstrale beur Deur die vroegoggend […]

 Die film, BALON Twee gesinne in die ou DDR wil „Republiekvlug” begaan. Hulle wil met ‘n warmlugballon in die Weste uit die kloue van die „reel-eksisterende sosialisme” ontsnap. Hulle werk in handweklike bedrywe en het die moontlikheid om so ‘n ballon te bou, ofskoon nie een van hulle ooit met vlieëry of lugballons iets te […]

Soos moeder Eva het sy opgestaan die brokke van haar verlede saam met die kreukels en stof uit die lakens oor haar bed afgeskud toe die somersoggend in die palm van haar hand vasgevang en alles om haar in smôrensoranje geskilder – die laaste ster ook opgevou en in haar sak gedruk haarself in ewige […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed