Jongste aktiwiteit:

verlang

vanaand
vanaand verlang ek so na jou,
hier teen my arm se sagte vou
mis ek jou reuk reeds al klaar,
die streel van jou sagte haar
loop my drome draaie om die maan,
van paaie waar ons loop nog sal gaan
voel ek steeds jou streel teen my hand…
hoor ek die eggo in jou stem se treur,
jou smeek aan my liggaam se beur…
vanaand verlang ek so na jou
@Anton Kilian




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed