Jongste aktiwiteit:

Virus Vegters (Op ‘n ligter noot)

Moffie van Pletzen en Skurwegat Gert,
van Skoonwaterpan,
het die virus kom afskrik
met ‘n klinkklare plan.

Baster van Vuuren en Willehond Brits
ook van Skoonwaterpan,
nou baie beskeie,
was deel van die span.

Moffie sou voorloop
en die virus vertraag,
wyl Baster en Hondjie
van agter aanjaag.

Skurwegat Gert
wag voor by die deur;
geen virus of Covid,
gaan by hom verby beur.

Sy voetwerk is vinnig
en sy lyf is te breed;
elke Covid versmoor
en vrek met ‘n kreet.

Baster, die prater,
moes onderhoud voer;
al woord wat hy uitkry:
“die virus se moer!”




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed