Jongste aktiwiteit:

Vlerke van Duisternis

Vlerke van Duisternis
Kitty Hawk se wind sny skerp
waar storm wolk sy skadus werp
die Wright broers se staal en droom
‘wyl vlek swaai wind in storm stroom
***
maar in die skares is oë wat gloei
van klandestiene krag wat knoei
die mafia glim stil, hul planne swaar
donker hang oor oggend baar
***
elke gil bring trilling, elke asem vrees
’n wonder vir almal in geheime fees
dokumente styf bewys verborg
die eerste vlug wat vir oorlog sorg
***
vlerke dans teen wind en staal
die see bulder ’n aards verhaal
lig val helder maar skadus fluister
die eerste vlug los donker en duister
***
Kitty Hawk waar vrees se vlerke styg
oorwinning word gebore uit donker se kryg
©Nicola Brown



Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed