Jongste aktiwiteit:

Vrae

wyfels
twyfels
waaroms weergalm
wynglas in hand
dwelm
vir kalm

meer vrae
as antwoorde
meer hoekoms
wat traan
o lewe
jou draaie
biggel
sonder verstaan

Etna Wepener ©️




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed