Wen
dié doel is wen
kompetisie dié weg
baklei is dié metodiek
die klein self
teenstand verklein
val tydelik weg
die verloor vrees is
vergete in die gil
ek wen
dan sak die baklei hande
sweet spat droog op
almal skud blad
so gaan lê die stof
dié wen en verloor stryd
het weer gewen
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.