Jongste aktiwiteit:

Vassit

die son
lê warm lig
in groenblare vas

voedsel
ontknoop die energie
na slag en tandekou

koolhidrate
brand vir spierespan
na ń maag wandeling

dis son energie !
daar sonder kom
alles tot ń sonstilstand




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed