
Wenners van die Liefde vir Afrikaans projek
Gedigte afdeling:
1.DEEL – Mariska Smit met Penastrofie EN Viooltjie met Ek ken ‘n taal
2.DEEL – Anzé Bezuidenhout met Kleurvolle Josefskleed EN Cornien met My trots my taal
3. Agie met Hartstaal
Rubrieke afdeling:
1.Vonnie met Sy huppel soos ‘n wafferse ballerina!
Verhale afdeling:
1.Adri A met Lentedag-ode aan Arno
Baie geluk aan hierdie 7 skrywers!
2 Kommentare
-
Viooltjie
Dankie vir die geleentheid om deel te neem. Baie geluk Mariska en ook al die ander wenners :-)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vonnie
Ai, hoe huppel ek nou soos wafferse ballerina oor hierdie eer wat my te beurt geval het! Veelsgeluk ook aan jou Anze, Mariska, Agie, Adri, Cornien en Viooltjie. . .en dit met jou gedig, Ek ken 'n taal, wat ook van jou'n wenner gemaak het met die afskop van die skryf-'n-trefferliedjie-los! kompetisie. Dit wil gedoen wees!