Jongste aktiwiteit:

Wes Transvaal

die son
lê winter vroeg
op ly wolke
oor suid Gauteng

in dieselfde lig
lê die Vrystaat
se oerknal vlaktes
oop gevelk

die son lek sag oor
bome en goue gras,
maar nie oor die tonnelmense
van die Wes Transvaal




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed