deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 30 September 2020 479 gesien 0 Komentare 0hou van Windgras winde loop sonder grens oor warm veld. gras staan met winter grens in die koue veld. windgras vervou verweef in een goue sweef kleed. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende