Jongste aktiwiteit:

Wysheid

die kennis
van Moses
was net syne,
die volk fok “gaan” voort

die kennis
gesamentlik ingeburger
lê in bitter min mense,
die ander rondomtalie oë

die kennis
opgebou uit eie
aksies en seer valle,
is die bou wyse vlindermense




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed