Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: hartseer

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 25 Julie 2021 Aantal woorde: 33 75 Kere gelees 3


sy, hy en hulle was
nou is hulle nie meer
mooi die herinneringe
sag die liefde van
vriendskap
wat nou
net
stadig
vervaag
in die sleur
van elke
nuwe
dag

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1167
Kommentaar telling: 147

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 125 gaste aanlyn

Bydraes – Argief