Harde Bene
Sonder woorde of rusie leef jyself die illusie van gewoonte met liefde vergis Niks meer niks minder as dít wat dit is; die som van alles wat jy innig betwis soos daai stokou jigsiekhond (sonder tande in die mond) wat leepoog staar vanwaar dit bekaf kluif aan harde bene wat jý hom maak kou – […]
Mountain Splendour Oord.
Dit is winter vakansie en Peet en sy suster Ina kan nie wag om hulle tasse te pak nie. Hulle is vreeslik opgewonde, dit gaan die lekkerste vakansie nog ooit wees. Hulle ouers het ‘n hut hoog bo in die Drakensberg geboek vir drie weke lank, waar die sneeu dig lê. Vroeg die volgende oggend […]
Storm’wolke
Soos ‘n warrelwind stormwind het jy al die emosies in my oopgeruk Net om weer my met wilde gedagtes heen en weer te slinger …nog ‘n keer het ek weer probeer maar jy’t my met ‘n gevoel van bitter-seer se reuse golwe wat deur my gemoed skree, agter gelaat
Somoya – die wilde wind
Dit is die lentebries wat my hartsnare roer as sy die winter sonder omweë al vêrder en vêrder die grasveld in-sjoe, na ‘n koue plek vêr hiervandaan waar miswolke droewig om ‘n ewe mismoedige wintermaan draal Maar dis jý Somoya – die wilde wind – wat die passie in my aanroer wanneer in voorskou van […]
TREURENDE WINDJIE
Die wind treur deur die gleufies sy eensaam gesang. Word so een met my verlore verlang. Sny koud en diep tussen gleuwe en vlaktes. Heg soos hakkies aan my verdiepte gedagtes. Roep deur oop spasies sy verlore geween. Trek my nader aan my eensaam alleen. Blaas deur die lug met sy asem van ys. Laat […]
KOMPLEKSITEIT VAN DIE MENS
Na Een beeld gevorm, maar elk individueel. Almal dieselfde, sal mensdom net verveel. Met kompleksiteit wat ek soms glad nie kan verstaan, Loop elke mens in sy eie lewensbaan. Geen denke ooit dieselfde, uniek is jy gemaak. Elk met eie keuses, elk na vrye smaak. Deur jou perspektief sal jy jou waarheid vertel, Net dit […]
proe
bitterste gal kom uit ‘n blaar warmste as val uit ‘n doringboom seerste steek is van brandnetel dorings soos vretende suur is sop uit ‘n botsende tor pynigend is die herhaalde steke van rooi perdeby soos kole vuur brand bloublasies op strand lastiger as muggies in jou oë is daar min soos musiek op my […]
Vrouemaand is ‘n maand om te vier
Dit is vrouemaand, ‘n maand waar Vrouwees gevier word en elke vorm denkbaar. Ons het soveel om te gee en verwag so min in ruil daarvoor tog is daar soveel vroue wat nogsteeds wegkruip agter vier mure van verwaarlosing. Vrouens wat hulself heeltemal verloor het en niemand doen iets om hul daaruit te haal nie. […]