Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 178)

Middernag slaan twaalf slae weerklink deur die misdonker strate net die huil van die wind speel psalms deur blare van ‘n wêreld onsienbaar meer voelbaar as nou en deure ontsluit wat gegrendel moes bly en vrees wandel rond en snuffel in stegies en boomryke lanings soos ‘n rondloperhond wat sy tande ontbloot en jou grommend […]

sien die man met bakhand, bewe, hoof gebuig en oë neergeslaan mompelvra vir aalmoes met die wete menswees word gemeet aan meer as wat hy het die mindermens draai om, kruppel weg op voete bloedgeloop, geskoei in nuwe flenterskoen, gedagtelose uitskot van ‘n tronkpaleis wat hy nie eens in drome ken en my herinneringe vliet […]

my seun luister na my stem hoor die dringendheid daarvan maak jou reg vir groot uitdagings wat hierdie nuwe lewensjaar gaan bied my dogter luister na my stem hoor hoe die liefde daaruit spreek maak jou reg vir baie moeilike tye wat die nuwe lewensjaar gaan bring my vrou luister na my stem hoor die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed