Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 177)

Karre vleg ongeduldig deurmekaar, terwyl trokke, swaargelaai, kruie. Toeters blaas en hande beduie na die asprisse taxi wat bly staan. Dis ‘n ongemerkte halte waar hy wag, dat tydsame, ronde breë heuplywe wurgend tussen ander deur skuiwe en plomp tot rus kom langs die pad. Tussen skewe, manke huise saamgeflans uit sink en hout, verdwyn […]

Sal jy my liefhê met die vensters van jou siel, sodat jy kan sien wat die wêreld nie kan nie. Sal jy luister na die woorde wat ek nie kan uiter, maar my hart sag fluister. Sal jy my liefhê met suiwer woorde uit die waarheid van jou hart. Sal jy my liefhê met die […]

Flenter-vlerke van liefde deur die vloedgolf van vele dae het ons twee saam begin stap en midde-in die veertigdae storm het die tortel my vrede met ‘n botselgroen olyftak aangebring op die offertafel van jou liefde het jy my die ram in die doringbos gewys daar waar jy turend in die Braambos kaalvoetspore van genade […]

Alle tyd is verlossingstyd, alle tyd is saligmakend tyd en onthou gaan hand aan hand miskien is dit soos ʼn swangerskap Jy kan dit nie met die blote oog sien nie maar daar is tog iets wat gebeur in hierdie gewone tyd lê elke dag se verhale van menswees, gemeenskappe en individue Tyd is genade […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed