Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 176)

vroeg oggend blaas die horing tientalle marine diesel enjins begin loop groot gerumoer en mense aktiwiteit op kaai dan paar oomblikke stilte asof alles gaan staan eers word die bote gesalf en seën op die vangs gebid die nuwe werksjaar van die vissersvloot het begin aanstons vertrek die treilers oor die horison party kom eers […]

Jy skuil tussen rotse waar die skadu’s jou verberg, asof skugter oor die wonder van jou kleur. Maar net toe wit skuim teen oeroud mosselbanke beur en soutreën (vir ’n oomblik) teen die uitspansel bly hang… het skemerson (tersluiks en speels) jou mooiste tinte in haar laaste strale vasgevang. © Carma Shaw 2 Januarie 2019 […]

peskes ê dguiwe! lekka peskes ê dguiwe my lanie vags by die boeme ê lekka soet! nog vô vannie doukies ê laggies nê veegtag gande ‘n pakkie mêvgou moe nou koep môga issit duugdeg vars vrugte op straat al is dit uitskot van die oes is dikwels beter as dié in winkels al ons uitvoer […]

van my duin af sien ek vanoggend spore van ver af kom dit op ligte gallop hier en daar val daar handvol sand waar die hoewe wegsak in skulperigheid stadig majestueuse groot treë teen duin op en weer op vrolike trippel verder duine oor so lees my siel die lewens van mense volgens die spore […]

Thembela speel in die reën dis koud en die wind waai sy maak haar arms wyd oop en verbeel haar sy kan vlieg Die wind se arms vou styf om haar en sy fladder so ‘n voël tot waar die boomtakke wieg Donker wolke, pak in die lug die dak kraak en die bome buig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed