Jongste aktiwiteit:

‘n Nota op jou kopkussing (9)

Ek wens ek kon in woorde sê
wat alles in my hart kom lê
wanneer ek in jou oë kyk
en die donker voor die lig kom wyk

© Anton Bosch 28/11/2018




1 Kommentaar

  • See-Jay-El

    Dis 'n pragtige strofe, waarin die skrywer sy magteloosheid verklaar om sy liefde te omskryf. Hy siein iets dieper in sy geliefde wanneer hy deur haar oe kyk soos die vensters van haar siel en die donker van haar hartseer verdwyn voor die lig van sy omvattende liefde vir haar. Suiwer en skoon liefde word hier in 'n paar lyntjies veredel.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed