Jongste aktiwiteit:

Lekkerlyf wees

Weer tyd vir drome

doen die kwagga strepe dans

lekker nuwe dinge wag

wees gelukkig en onthou

gaan na waar jou hart jou lei




1 Kommentaar

  • Anze

    Suzette lees mooi wat is 'n TANKA Kenmerke van die tanka: ✓ ‘n Tanka is ‘n uitgebreide haikoe wat uit vyf versreëls bestaan. ✓ Geen rym kom in die tanka voor nie. ✓ Die tanka het ‘n vaste patroon wat lettergrepe aanbetref; die eerste versreël bestaan uit vyf lettergrepe, die tweede versreël bestaan uit sewe lettergrepe, die derde versreël bestaan uit vyf lettergrepe en die vierde en vyfde lettergrepe bestaan elk uit sewe lettergrepe. ✓ Waar ‘n haikoe gewoonlik in die teenwoordige tyd geskryf word, kan ‘n tanka ‘n veelsydige verandering van tyd en gemengde woordeskat bevat. ✓ Beeldspraak en neologismes wat natuur verwant is, kom gewoonlik in ‘n tanka voor. Die tanka is woordekonomies, maar die inhoud van die gedig moet tog steeds sin maak. LET op die lettergrepe per reel asb

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed