Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 3)

toe die son vanoggend so skelm deur die mis kruip dink ek aan die dae van die hoepelrok baie onder rokke en hande wat heeltyd swaaiende rok iewers heen moet stuur vrolike en wuiwende skouer frille en hare wat bonsend dein maar anders as die son verskyn daar nooit bene onder uit net wit kousies […]

Te Laat!! Hygend, dan stil, stop, die laaste asem word uitgeblaas verward, mense siele snik en rou, elkeen wou vir oulaas nog net een keer sê! Wat, wou jy dan sê? wat sou dit baat die engel van die dood het sy rondte gemaak , dit is te laat! ek wou nog net eenkeer sê, […]

van vroegste tye af was daar oorlog tussen mense as dit nie kain en abel was nie was dit saul en dawid gewees met millenia het begrippe oor oorlog uitgebrei tot ‘n wetenskap oosterse sun tsu het dit goed beskryf afrika het ook sy eie oorlogskodes oorlog hoef nie verklaar te word ondergrondse doelstellings word […]

Artikel (BRONS) Die ontstaan van die limeriek. Ongeveer in 1820 Het Edward Lear die versvorm bekend laat word deur middel van sy verspotte versies. Die historikus Herber Langford Reed het egter beweer dat limerieke oorspronklik religieus van aard was en hulle oorsprong in Frankryk gehad het. Hoewel die oorsprong nie met sekerheid vasgestel kan word […]

ROU SIEL Rou is my siel in hierdie dag, wat is dit waarna ek smag vrede vir myself, my wese, in my binneste is dit nag dis donker, die rou, ek roep uit, wie sal my dan red ek onthou, toe ek klein was het hul gesê dis net gebed op en af is my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed