
hoepelrok
toe die son vanoggend
so skelm deur die mis kruip
dink ek aan die dae van die hoepelrok
baie onder rokke en hande wat heeltyd
swaaiende rok iewers heen moet stuur
vrolike en wuiwende skouer frille
en hare wat bonsend dein
maar anders as die son
verskyn daar nooit
bene onder uit
net wit kousies
met pikswart skoentjies
waarvan die strepies
leer met silwer
gespes heg
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.