Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 8)

die wind blaas ‘n tonnel in die nag dieper in die tonnel flikker daar lig dit flikker soos vlamme van ‘n vuur die gedruis van die see weergalm tot ver tussen die tonnel se mure dit skep ‘n klank-toneel so onguur hoe verder ek in die tonnel in gaan hoe meer verdwaal my gedagtes in […]

met eerste oogopslag was sy die een vir my sy was mooi bruin gebrand sy was ‘n atletiese figuurtjie haar glimlaggie het altyd gedraal selfs as sy so skalks omkyk na my so het sy my lewe bykans oorheers vir baie jare was sy net daar maar ver na skool nie weer gesien op ander […]

in die ryp lê die veld oop en plat kraak wit tussen lyne wag stywe droë gras vir ń spel. uit warm komberse strek stywe ledemate na skoon ruik klere pak die stryd kleed in selfvertroue ettikette sak. gras blink teen voete wat nat spore maak altwee vertrap as die stryd ontplof in die wen […]

oor sy skraal lyfie lê die hale van die belt hier en daar gekneus tot blou nie die skade aan sy vel wat tel eerder die diepe roes in sy siel roes wat soos koue koors kom en nooit verdwyn enige straf met mond of roede is goed solank dit eg regverdig is maar die […]

valeie vloei met lewens vog blink teen kranse in vroeë môre lig baba kruipend in die mos. vog slypel oor die groen rots met ontbyt lus kartel meisietjie sag in ń blink kol. water stoot eie paadjie oop stamp gruis een een tiener dom na ń padda dam. water loog in kolkende stroom nael string […]

in wye strate staan mense in menige selle verwoel elk met menings in eie reg. ons soek na ń eie wye siele ruim wat verdwaal in die stad gedruis met min stilte. mistroostig blomme kuns tot kwistige Ferrari lus ruk my aan my wese tot ek stroom op parkeer in eie verkeerde baan.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed