Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 9)

gaan slaap, gaan slaap koue wind laat my gaap nog ‘n bietjie warm lê nog bietjie rus wil ek hê buite skyn die sonnetjie in die yskoue windjie more is dit dalk weer nat as die yspool wolkies klad pak bietjie wol om jou hart dan sal jy nie huil in smart ©Teárlach

karre gor verby op die besige pad, in die gras langs die kant lê sy lepel alleen. weg gekruip van wind huis gemaak in stil pyp, opgekrul in bietjie warmte vol angs. vrees die skree van klipklap remme hulp voet stappe wat in die kleed van geweld mag kom.

klein kindertjies sit voor my met groot oë bekyk hul my jonk en onervare student moet intree toespraak maak neëntien vier en sestig is dit voor standerd een kinders voel ek my pad na ‘n krater om hul te vertel van ons taal vir hulle is ek ‘n groter boetie slegs twintig geword en groen […]

  Ek onthou ’n dag van stormweer toe die wind gehuil het deur die klowe met hartbreek-fluitend melodië só asof sy groot droefenis belowe. Buite het ’n woeste vlaag riet wild laat ritsel in die newelstof net voor die eerste reuse druppels teen my kamerruit ontplof. Die gerammel van die donderweer, die krrraaakkkinggg deur die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed