Jongste aktiwiteit:

Kristaliseer

in die baba honger
seer skree lê
behoefte nou
geïdentifiseer.

in die skare
skree net party
die kwaad
met verstaan.

in ń monoloog
betoog ek vir tyd
om alleen waarheid
te vind.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak