deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Sielkunde, Wense Share: verwante: grond Die duif en die doop 10 Julie 2020 336 gesien 0 Komentare 0hou van Ontsnap gedagtes gevang in gebou met deure wawyd oop. baklei om vryheid teen ongewapende eie wag. slaan kop in vir eie oorlewing ń oorwinning. hardloop na waarde ongeag die eienaar. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende