Jongste aktiwiteit:

krit les

klein kindertjies sit voor my
met groot oë bekyk hul my

jonk en onervare student
moet intree toespraak maak

neëntien vier en sestig is dit
voor standerd een kinders

voel ek my pad na ‘n krater
om hul te vertel van ons taal

vir hulle is ek ‘n groter boetie
slegs twintig geword en groen

nader aan ‘n krater was ek
as die res van my jong lewe

opgelei om seuns te leer
hoe om hout te kan saag

later sou ek dit onthou
wat dosent se krit was

kyk in hulle ogies man
vertel hul dit asof jy glo

dit het my altyd by gebly
niemand sal hou daarvan
as jy net bo-oor hulle kyk

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak