
Huisloos
karre gor verby
op die besige pad,
in die gras
langs die kant
lê sy lepel alleen.
weg gekruip van wind
huis gemaak in
stil pyp, opgekrul
in bietjie warmte
vol angs.
vrees die skree
van klipklap remme
hulp voet stappe
wat in die kleed van
geweld mag kom.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.