
Kleure in werklikheid
kaviaar ink
op swart papier
ń merk
wat niemand sien.
water ink
op wit papier
ń merk
wat vuil vlek.
kleure wyn
op mens gedrag
ń merk
wat almal sien.
kleure het almal
ń bakermat
wat geure bring
aan hierdie werklikheid.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.