Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 10)

hier naby op kleinhoewes boer daar nog mense soms as die wind reg draai hoor mens ‘n haan kraai selfs die skape blêr gaan jy nader hoor jy ook die kloek-kloek-haan wat sy henne nader roep na waar die saad geval het wanneer dit baie warm is kom skapies bymekaar staan dig teen mekaar so […]

die rou krag ontsluit swart energie in sinkroniseerde ontploffings wat brul uit agt staal gatte dryf wringkrag verby ewewig in dode swaai kolk. oë stok stil in die oomblik van geen beheer gewig lê in maag terwyl alles gewigteloos tol rondom ń staal hok met lig wat in splinters breek. alles ontplof plastiek bars, skiet, […]

Daar is ‘n duisend hande wat aan jou wil vat, grypend hul lip-lek-lekker om jou té terg hul pik-pik-prikkelproe- soos jong meisies, wat giggel op die strand: Sien daar begin als weer die ‘innerdimensionele’ debat diep swart donker gif diep oor wit tussen eindelose gange gevang om die onoorganklike brug in die stil kamers té […]

harde klippe tot fyn korrels gespoel nou ń sagte serp vir see se hals. epidermise selle brand bruin op ń witkorrel sand matras. gelynde stokke op sterkman bene staan alleen gevang in sand. ver weg trap ń skaduwee kolletjie ń verlange wese diep in warm sand. wit korrels kielie brand ou bene vars geskuur in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed