Jongste aktiwiteit:

Ongeluk Sekondes

die rou krag
ontsluit swart energie
in sinkroniseerde ontploffings
wat brul uit agt staal gatte
dryf wringkrag verby
ewewig in dode
swaai kolk.

oë stok stil
in die oomblik van geen beheer
gewig lê in maag
terwyl alles gewigteloos tol
rondom ń staal hok
met lig wat in splinters
breek.

alles ontplof
plastiek bars, skiet, val
son verdof in vaal bruinstof
dan kraak alleen die enjin hitte
in die stilte van die staal kerker
neem stadig bestek
tel ledemate.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak