
Herstel
take lê reg
vir gedagtes en hande
wat teorieë
vertaal na vierkant strukture.
die vloer van my gedagtes
dryf in skewe rigtings
geen reg hoeke
in dié huis.
reg staan hande
bou ewige dik mure
my gedagtes heellaas
sweef fondasieloos.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.