ZIA
Zia mag ouma se liefielyf vele vreugdes ervaar waar jy nou in ʼn nuwe skooltjie begin mag jou juffrou sommer baie van jou hou mag jy in jou eie pienk toorfeetjie bly glo as jy die reënboog se kleure aanskou mag jou giggelgeel laggie rinkel soos klokkies mag jou lig helder skyn soos engelvlerkies wat […]
Januarie 2023 – Projek NUUT
Beste INKers Mag 2023 vir julle elkeen ekstra woorde bring, jul talent skerp maak soos ‘n tweesnydende swaard; mag die deur van jul harte en gedagtes geolie wees sodat die verse en stories gemaklik en sonder inspanning vloei. By die aanbreek van die nuwe jaar is die tema vir hierdie maand se projek enige van […]
OKTOBER 2022 – Liriese projek – Kommentaar en uitslae
Oktober 2022 – Liriese projek – Kommentaar en uitslae Baie geluk aan hierdie 12 lede! Wenners Gedigte Brons (1) No 7 Von Villon met Ek is die vers (2) No 14 Martin van Rensburg met Woorde (3) No 8 Martin van Rensburg met Hooglied Silwer (1) No 13 Elize Kruger met Namakwaland (2) No 16 […]