Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 5)

Lank, lank gelede, toe die wêreld nog jonk was en die sand van die Kalahari nog nie die voetspore van die mense geken het nie, het die nagte nie altyd donker gevoel nie. Hoog bo aan die die hemel het vier helder sterre soos ’n heilige teken gebrand. Daardie sterre is die Suiderkruis. Dit was […]

    vandag se saad is mōre se koring in die Swartland se baarmoeder lê jy saggies maar seker ontvou jou eerste lewe dring dit deur die dorre kors nab owe wag dit op die reëndruppels wat lewegewend opdaag om jou barendsnood te verlig en saad in groen welige koringplante te verweef terloops groei jy […]

    uit die oog – uit die hart so vertel almal my in smart hoe ver strek die liefdesband hoe sterk die ėėnheid se hand goël jou wysies heen en weer kul jou net nog een keer vergewe en vergete slagweer se rant donder en bliksem weerklink sag vėr agter naaste ster van liefde […]

Ter aarde bestellings want eintlik maar net veronderstel is om sombere samedrommngs van familie en vriende en aangeweefdes te wees maar met koek en tee en samoosas wordend geleenthede van gemeenskaplike groetbrigades van lofpsalms en hallelujas en amens oor vervaldes wat ek hoegenaamd nie eien aan die hordes hiperboliese himnes nie wat my altoos bring […]

Repliek gister se goed geankerde fondamente van ons bronsbakens bonkig en blink en klepels van kerkklokke wat in afrikaans koorlik klink dit is net artefakte nou wat doelloos draal deur die droewe driwwe van die vier en veertig dissidente ja, die kopdoek korps van die kapsie kultuur wat ons vasspyker teen hul presumasiemuur ons betaal […]

    uit jou saad is ek gebore geplant in goeie grond plantling van Sy regterhand Hy is die wynstok ek maar net ‘n loot kry ek gereeld water om te drink voedsel uit Sy genadige hand dan bly ek deel van Hom dan kan onkruid maar kom   © Tearlach.    

Ons is albei boorlinge van hierdie land al noem jy my ’n sogenaamde immigrant wie verniel en verwoes nou – vir dertig jaar lank nou kon jy nie die pas volhou om maar net voort te bou op jou “immigrante erfenis” wie spoeg nou met wette wat die nasie soos “kanker laat verval” Ons is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed