November & Desember 2025 – OOP projek
Beste INKers Na aanleiding van die September projek (Orde uit Chaos) waar daar geen inskrywings in die Brons afdeling was nie, en baie min in die ander, het ek besef dat die INKers jaareinde-voosheid ervaar. Alhoewel Oktober `n OOP projek was, het ek dit goed gedink om die res van die jaar op dieselfde trant […]
geheimenisse
is jy betroubaar rentmeester hoe het jy Sy geheimenis oorgedra getuig jou agtergeblewenis daarvan het jy sleutelrol in hul lewens gespeel getuig hul van jou onbaatsugtige liefde was jy ‘n dienaar van almal onder jou kon jy aan hulle behoeftes voorsien onselfsugtig gedeel van Hom af galeislaaf van jou Skepper het jy saamgeroei […]
getooi
verlore in jou glimlag sagte krulle van jou mond half hees stem wat prewel klanke wat soet val op ore wat dorstig luister daarna eeue lank naarstiglik gesoek in elke lied maar nie gevind jou soel skoonheid wil ek met elke asemteug verslind tussen gange van note heel, half of kwartnote suisend oor […]
“galbraak” oor resensie-roes
van straatdigter deur slypskool tot “praatpoësie-digters” praatpoësie-digters suig nie meer aan die agterspeen ten spyte van “bandjies vir boeties” die kontemporêre elite van akademici wat spoedig aan die uitsterf is word straatdigters toenemend opgeneem gepubliseer en erkenning gegee selfs deur die vooropgestelde afrikaanse uitgewers-elite wie lees nog gedrukte formaat boeke; slegs […]