Jongste aktiwiteit:

geheimenisse

 

 

is jy betroubaar rentmeester

hoe het jy Sy geheimenis oorgedra

getuig jou agtergeblewenis daarvan

het jy sleutelrol in hul lewens gespeel

getuig hul van jou onbaatsugtige liefde

was jy ‘n dienaar van almal onder jou

kon jy aan hulle behoeftes voorsien

onselfsugtig gedeel van Hom af

galeislaaf van jou Skepper

het jy saamgeroei

roei jy vandag

nog saam

dan is jy

geestelike

leier

 

© Tearlach.

(Met permissie: Ds Martiens Swart, 3 1 25-1 Kor 3:5)

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed