blindelings
om midde in die wêreld te leef verg deesdae ’n klakkelose bestaan staan op, gaan werk toe, kom huistoe tussen eet en werk, drink en slaap, net leef hoeveel mense gebruik eie oordeel sinvol hoeveel mense beplan hul lewens ten spyte van die wêreld se stres en sleur lewe jy kritiekloos onnadenkend bloots […]
Brief van die wind
Brief van die Wind Saggies het ek geblaas om jou aandag te kry. Jy het my vermy. ‘n Koel bries vanuit die weste het ek gebring. Ek het my bes probeer dat jy sou voel dat ek jou omring. Hitte uit die Ooste het ek gebring. Steeds kon jy my teenwoordigheid net nie voel nie. […]
Ou liefde roes nooit
Ou Liefde Roes Nooit Hy was iets en twintig, nog klam agter die ore. Sy nog bloedjonk, pas klaar met skool. By die basaar het hulle ontmoet, by die poedingtafel, kan hulle steeds vandag onthou. Bruid van agt-en-sewentig, is sy geseënd, want aan haar sy staan haar gom al baie jare lank. Sou hulle eendag […]
Rooi Koos se kwas
Rooi Koos se Kwas Net onder die heuwel, net ná die spruit, het hy gewoon. Sy kuns het nie sy gebrek gestuit nie. Al was ou Koos dalk stom, kon hy praat deur sy skilderwerk. Die nooiens van die geweste het na die kêrel gevry, maar hy het hulle beleefd verbygewys. Sagte blou oë vertel […]
Die Raad van die Sandbome besluit op ’n naam
Lank gelede, voordat daar paaie, heinings en dorpe was, was daar net duine. Die rooi sand het soos golwe tot teen die horison gerol. In daardie sand het die bome en plante soos ou wagters gestaan, elkeen met ’n stem en ’n wysheid van sy eie. Een aand, toe die sekelmaan soos ‘n bleek kalbas […]
Waar geitjies blaf
(1477 woorde) Sy oë soek tussen die geroesemoes van stemme na die fotograaf. Hy vind hom eenkant, stilweg tussen kunsliefhebbers wat sy werk staan en bewonder. “Mnr David Goldblatt! Ek wou u nog gevra het: Watter een van hierdie foto’s lê u die naaste aan die hart?” “Al my foto’s in die versameling ‘Some Afrikaners […]
Lied van die lewe
saggies suis die koue wind golwe breek oor deinende see witsome skuim op witsand weë slaap maar sag en rustig kind branders breek in slierte see skulpdiertjies begrawe hulself deur vinnig onder sand te delf soutwater wat telkens lewe gee die lewe bly ‘n wonderlike lied kosbare proses van kom en […]
Treurmare
klaagkous jou treurige boodskap refrein deur my siel in pyn elke greintjie daarvoel voel soos aanklag teen mensdom wat nie vir jou omgee nie jou teuringesteldheid ’n gemaksone in jou lewe te lank het ek my gesteur aan die klanke te veel energie spandeer aan respyt tyd om op te staan en na […]
Klippe gekou
Klippe Gekou Elke dag het iewers in my lewe ook gelag. Daar was gevegte. Ek het baie verloor. Maar die oorlog het ek elke keer gewen. My mure was plat geslaan.Oorgebouen weer laat gaan. Klippe van ‘n andersoort het ek gekou. Soms fyn gebyt en die goeie behou. Wankelpaaie het ek gestap. Drake was later […]
Soet woorde raak bittergal
Soet Woorde Raak Galbitter Ouma Katrina glo, jou woord is jou eer. Dit het sy al haar kinders geleer. Daar is iets wat die hart nie koop nie, by dié wat net bek verkoop. Kies jou woorde met wysheid. Elke een dra ‘n prys. Al is jou woorde hoe soet, sonder dade word elke belofte […]