Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 6)

Oupa Lacaas So groot soos ‘n reus, met ‘n hart van ‘n muis. By hom was almal dadelik tuis. Van sy biertjie en vleisie oor die kole kon jy maar jou voortande gee, niks sou hom daarvan kon speen. Sy hande was bang vir niks. Van werk en selfs sy kinders het hy met liefde […]

    eensaam en alleen sit ek op my duin en luister na die welbekende bas stemme van die verlede wat A capella na my kom baanbrekerstemme wat vandag polities negeer word stemme wat onuitwisbare spore op ons nagelaat het stemme wat ons siele steeds raak in skoonheid die reinheid daarvan bereik steeds my gees […]

Dof Gesoende Foto’s Soggens, saam met die son se groet, sit Tant Pikkie met haar teetjie soet, met ‘n tikseltjie melk. Sy gesels oor land en sand, lag, vee ‘n traan af, en gesels dan voort. Die kuier is tussen foto’s van lank gelede, gekoester in albums op die koffietafel. Foto’s is al dof gevat, […]

    eendag as ek groot is eendag ver van vandag miskien is eendag naby niemand sal weet nie daardie één dag in jou lewe waarom alles wil wentel om geluk te bring eendag sal my skip kom hoop net daar is baie skatte aanboord.. of eendag as ek in die hemel kom.. tot jy […]

Strate deur Ou Fotorame Deur stof en sand, oor heuwels en rand, stap ek deur die strate van ou fotorame. Stories vasgevang teen mure. Ander reeds begrawe diep in grafte. Nog net ‘n voetspoor van onthou. Foto’s dof. Stemme al vaag. Iewers bly herinneringe steeds vasklou. ‘n Goeie lag kan ek onthou.’n Trane-spoor saamgepik. Party […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed