Almal dra ñ hoed
Almal dra ‘n hoed Hoede van alle kleure en geure word gedra. Van keps tot keil, met veer. Hoede wat rou, ander om die son weg te hou, of net bloot te pronk. Mense noem dit maskers. Ek noem dit hoede. Vir elke situasie is daar ‘n hoed om ietsie weg te steek. Onder […]
Snare van die son
Snare van die son… Elke môre vroeg speel die mooiste melodie. Voëltjies sing: die dag begin. Elke straal speel soos die snare van ‘n kitaar. ‘n Lied van liefde wat nooit sal bedaar, van ‘n lewe onverklaar. Geloof, hoop en liefde saam op die noot van geluk, vrede en vreugde is die wysie van elke […]
dahlia
tyd om jou bolle uit te graaf op te diep uit die droë grond jou bedding nou reeds voorberei Augutus is dit mos dahlia plant tyd Anders Dahl se mooiste blommekelke met hul enkel- of dubbelblomme simboliseer waardigheid innerlike krag skoonheid blywende liefde en dit groei so maklik soos ’n jongeling wat genoeg […]