Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 10)

    die geur van jou woorde is soos die keur van goeie wyn mense hang aan jou lippe in verwagting om daarin te deel   selfs ouderdom kan jou nie verander tussen plooie en verwelke aangesig skyn die goue raamwerk van jeug vreugde van jou bestaan skyn helder in jou lag   die skynsel […]

  selfs op my oudag beleef ek kurwes verloop van my lewe metafories voorgestel laagtepunte, hoogtepunte van kleuter na tiener en volwassene unieke pad van my ervarings, eie aan my reikhalsend en vurig verlang ek steeds na daardie spesiale oomblik van volwassenheid waar ek sal besef die lewe wat ek leef het sy finale piek […]

As die Karoo blom Droë, dorre land, vlaktes kaal, soms gelukkig ‘n bietjie geel. Dankbaar vir wat hulle het, leef boer en dier uit die Vader se hand. Sou hemelwater die aarde plek-plek seën, verander die dorre veld in ‘n blomtapyt. Van madeliefies, vygies en gousblomme sal jy in daardie wêreld vind. Maar die mooiste […]

  jou geboorteplek jou geboorte merk alles dui op stewige herkoms en fondament van kleins af kom die vraag is dit Tabo of taboe? so beteken elke mense naam iets anders met al die byname afleidings en byvoegings en tog is daar meer as net ’n naam dit identifiseer jou dit vorm jou selfs soos […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed