Jongste aktiwiteit:

Ne n bietjie liefde

Net ‘n bietjie liefde

Soet en sappig swem die woorde. Selfs liedjies met mooi akkoorde.

Hande vashou, soentjies steel, mooiste maniere en ‘n oog wat knip.

Soos die tyd kom en gaan, verdwyn verliefdheid en laat die liefde alleen bly staan.

Kom ons maak dit vir ons maklik. Sal jy altyd saam met my voor die wasbak staan en potte roer, selfs as die rand verdwyn en daar net sente oorbly om om te draai?

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed